Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie
Stroperverkope styg met 9%
Trekkerverkope van 548 eenhede in April is 4% meer as die 527 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 3% meer as verkope verlede jaar. Twee-en-vyftig stropers is in April verkoop, ses meer as die 46 eenhede wat verlede April verkoop[...]
Trekkerverkope daal met 48% in Junie 2024
Trekkerverkope van 487 eenhede in Junie is ongeveer 48% minder as die 930 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 28% minder as verkope verlede jaar. Een-en-twintig stropers is in Junie verkoop, 43 minder as die 64 eenhede wat verlede Junie[...]
Trekkerverkope vir Januarie 2018 is 10% meer
Trekkerverkope van 527 eenhede in Januarie is aansienlik (10%) meer as die 478 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Stroperverkope van agt eenhede in Januarie is die helfte van die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Soos in geval van verkope in Desember, was trekkerverkope in Januarie verrassend[...]
Stroperverkope is 8% hoër as in 2016
Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Trekkerverkope van 704 eenhede in Oktober is aansienlik (24%) meer as die 567 eenhede[...]
Minder trekkers en stropers is in September verkoop as ‘n jaar gelede
Trekkerverkope van 552 eenhede in September is aansienlik (11%) minder as die 623 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van vier eenhede in September is ook aansienlik minder as die tien eenhede[...]