meer stropers in 2017 verkoop
Stroperverkope is 8% hoër as in 2016
Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Trekkerverkope van 704 eenhede in Oktober is aansienlik (24%) meer as die 567 eenhede[...]