stroperverkope
Trekkerverkope daal met 7% in 2026
Trekkerverkope in suidelike Afrika van 926 eenhede in Oktober is 8% meer as die 857 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 7% minder as verkope verlede jaar. Negentien stropers is in Oktober verkoop, twee meer as die 17 eenhede wat[...]
Stroperverkope styg met 9%
Trekkerverkope van 548 eenhede in April is 4% meer as die 527 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 3% meer as verkope verlede jaar. Twee-en-vyftig stropers is in April verkoop, ses meer as die 46 eenhede wat verlede April verkoop[...]
Stroperverkope styg met 50%
Trekkerverkope van 669 eenhede in Februarie is 5% meer as die 636 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 8% meer as verkope verlede jaar. Een-en-dertig stropers is in Februarie verkoop, twaalf meer as die 19 eenhede wat verlede Februarie verkoop[...]
Stroperverkope daal met 64%
Trekkerverkope van 574 eenhede in Augustus is ongeveer 18% minder as die 697 eenhede wat verlede Augustus verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 25% minder as verlede jaar. Vyf stropers is in Augustus verkoop, 19 minder as die 24 eenhede wat verlede Augustus verkoop[...]
Stroperverkope daal met 63%
Trekkerverkope van 563 eenhede in Julie is ongeveer 15% minder as die 660 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 26% minder as verlede jaar. Agt stropers is in Julie verkoop, 24 minder as die 32 eenhede wat verlede Julie verkoop[...]