trekkerverkope

Stroperverkope daal met 4%

Trekkerverkope van 623 eenhede in Junie is 2% minder as die 636 eenhede wat verlede Junie verkoop is.  Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 1% minder as verkope verlede jaar.  Elf stropers is in Junie verkoop, twee minder as die 13 eenhede wat verlede Junie verkoop[...]

By Spesialisskrywer|7th July 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Trekkerverkope styg met 13% in Januarie 2026

Trekkerverkope van 517 eenhede in Januarie is 13% meer as die 457 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Vyf stropers is in Januarie verkoop, net soveel as wat verlede Januarie verkoop is. Die huidige somergewasseisoen is gekenmerk deur ’n wisselvallige verspreiding en hoeveelheid reën wat geval het en aanplanttye[...]

By Spesialisskrywer|6th February 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Trekkerverkope styg met 23%

Trekkerverkope van 638 eenhede in Februarie is omtrent 21% meer as die 527 eenhede wat verlede Februarie verkoop is.  Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou omtrent 23% meer as verkope verlede jaar.  Negentien stropers is in Februarie verkoop, een meer as die 18 eenhede wat verlede Februarie[...]

By Spesialisskrywer|11th March 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top