Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie
Desember 2016: Trekker- en stroperverkope
Trekkerverkope van 349 eenhede vir Desember is aansienlik (byna 28%) meer as die 273 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die 2016-kalenderjaar is trekkerverkope ongeveer 11% laer as verkope vir 2015. Stroperverkope van sewe eenhede in Desember is dieselfde as die sewe eenhede wat in Desember van die[...]
September 2016 se trekker- en stroperverkope
Trekker- en stroperverkope vir die jaar 2016 is aansienlik laer as verlede jaar. Daar word algemeen verwag dat algehele trekkerverkope laer sal wees as verkope verlede jaar, dalk met sowat 15 tot 20% laer. Trekkerverkope van 623 eenhede in September is marginaal meer (2%) as die 637 eenhede wat[...]