meer trekkers en stropers verkoop as n jaar gelede
Augustus 2017 se trekker- en stroperverkope is hoër as ‘n jaar gelede
Trekkerverkope van 583 eenhede in Augustus was aansienlik (byna 27%) beter as die 460 eenhede wat verlede Augustus verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 7% beter as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 12 eenhede in Augustus is dubbel die ses[...]