trekker- en stroperverkope vir Junie
Trekker- en stroperverkope is hoër as ‘n jaar gelede
Trekker- en stroperverkope vir Juniemaand is hoër as dieselfde tyd verlede jaar. Trekkerverkope van 479 eenhede in Junie is aansienlik (24%) hoër as die 385 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 3% hoër as verkope verlede jaar. Stroperverkope van 20[...]