werktuie

Oktober 2016 se trekker- en stroperverkope

Volgens verwagtinge sal algehele trekkerverkope laer wees as verkope verlede jaar, dalk teen tussen 15 en 20% laer, of anders gestel, verkope van tussen 5 250 en 5 600 eenhede. Trekkerverkope van 567 eenhede in Oktober is aansienlik (16%) laer as die 678 eenhede wat verlede Oktober verkoop is.[...]

Eersteklas werktuie: Agri Shalom dien die boer al beter

Vir sterk, stewige, betroubare plaastoerusting hoef die kieskeurige boer nie verder as Agri Shalom te soek nie. Dit is ook geen wonder nie, want die boer se behoeftes is die uitgangspunt van elke Agri Shalom-produk: “Ons ontwerpe is op die praktiese terugvoer wat uit boerderygemeenskappe in ons kliëntebasis kom,[...]

By Benine Ackermann|10th November 2016|Categories: Resource management|Tags: , , , |

Nuutste oesskattings: meestal laer as verlede jaar

Die finale produksieskattings vir kommersiële somergewasse vir die 2015/2016 seisoen is onlangs beskikbaar gestel. Die finale produksieskatting vir kommersiële mielies is 24,3% laer as verlede jaar. Skattings vir sonneblom is 13,9% hoër as verlede jaar terwyl sojabone 30,7%, grondbone 69,7%, graansorghum 38,5% en droë bone 51,7% laer is as[...]

By Benine Ackermann|25th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , , |

September 2016 se trekker- en stroperverkope

Trekker- en stroperverkope vir die jaar 2016 is aansienlik laer as verlede jaar. Daar word algemeen verwag dat algehele trekkerverkope laer sal wees as verkope verlede jaar, dalk met sowat 15 tot 20% laer. Trekkerverkope van 623 eenhede in September is marginaal meer (2%) as die 637 eenhede wat[...]

By Benine Ackermann|12th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top