masjinerie
Julie 2016 se trekker- en stroperverkope
Trekkerverkope van 451 eenhede in Julie is 32% laer as die 665 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope ongeveer 14% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 14 eenhede in Julie is twee eenhede meer as die 12[...]