Oktober 2016
Oktober 2016 se trekker- en stroperverkope
Volgens verwagtinge sal algehele trekkerverkope laer wees as verkope verlede jaar, dalk teen tussen 15 en 20% laer, of anders gestel, verkope van tussen 5 250 en 5 600 eenhede. Trekkerverkope van 567 eenhede in Oktober is aansienlik (16%) laer as die 678 eenhede wat verlede Oktober verkoop is.[...]
Ranger klop Hilux: Bakkieverkope vir Oktober 2016
Die Ford Ranger se verkope het die Toyota Hilux s’n in Oktober verbygesteek, volgens verkoopsyfers wat deur die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) vrygestel is. Binnelandse verkope van nuwe ligte handelsvoertuie (LHV) wys dat 13 559 eenhede gedurende Oktober verkoop is, wat 'n ernstige afname van 1[...]