plaastoerusting
VIDEO: Revaro wys krag en werkverrigting by Val Boeredag 2025
By vanjaar se Val Boeredag het Revaro weer gewys hoekom hulle toerusting betroubaar en boervriendelik is. Van robuuste laaigrawe tot verskeie ander grondverskuiwingstoerusting — Revaro bied oplossings wat werk! Kyk saam en sien hoe hulle masjiene ontwerp is vir maksimum werkverrigting en doeltreffendheid op die plaas.
Plaastoerusting: Drotsky het ‘n oplossing vir elke probleem
Drotsky is al meer as sestig jaar bekend vir hulle hoëgehalte toerusting, maar Drotsky verkoop nie net masjiene nie … hulle verkoop oplossings. In die afgelope paar jaar het Drotsky verskeie boere gehelp met die bou en inbedryfstelling van ten volle toegeruste pilaanlegte. Drotsky se bekwame span help met[...]
BKB Boedelveiling te Frankfort het plaas implemente vir elkeen!
Op bevel van die eksekuteur van die boedel van oorlede HBEH Herrmann, word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 11 Oktober 2023 om 11:00 vm. te Fortress, Frankfort. Tydens hierdie veiling sal 'n verskeidenheid implemente en plaastoerusting beskikbaar wees. Dit sluit in: Challenger Rogator 700 spuit Claas S750[...]
BKB Boedelveiling in Frankfort het verskeie trekkers vir jou!
Op bevel van die eksekuteur van die boedel van oorlede HBEH Herrmann, word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 11 Oktober 2023 om 11:00 vm. te Fortress, Frankfort. Opsoek na 'n betroubare trekker in goeie werkende toestand? Hier is 'n paar waaruit jy kan kies: Claas Axion 920[...]
BKB Boedelveiling te Frankfort het hierdie Claas stroper beskikbaar
Op bevel van die eksekuteur van die boedel van oorlede HBEH Herrmann, word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 11 Oktober 2023 om 11:00 vm. te Fortress, Frankfort. Hierdie Claas Trion 710 is basies nuut. Die stroper het net 124 enjin-ure op die klok, waarvan 79 ook drom-ure[...]