Categories: Meganisasie Videos, Video'sPublished On: 27th September 2023

BKB Boedelveiling in Frankfort het verskeie trekkers vir jou!

By 1 min read
148 words

Boedelveiling TrekkersThumbnail

Op bevel van die eksekuteur van die boedel van oorlede HBEH Herrmann, word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 11 Oktober 2023 om 11:00 vm. te Fortress, Frankfort.

Opsoek na ‘n betroubare trekker in goeie werkende toestand? Hier is ‘n paar waaruit jy kan kies:

  • Claas Axion 920 Dual ASR
  • Claas Axion 850 TS4
  • Claas 410 CIS
  • Deutz-Fahr Agrolux 80 (2005-model)
  • Deutz-Fahr Agrolux 80 (2007-model)
  • Deutz-Fahr Agrolux 90 DT

Op aanbod:

  • Trekkers
  • Voertuie
  • Vragmotors en sleepwaens
  • Onkruidspuite
  • Stropers met tafels
  • Planters
  • Grondbewerkingstoerusting
  • Kuilvoer maak toerusting
  • En ander plaasimplemente

Navrae

Marnus Becker by (+27) 82 873 2002
Guillaume Strydom (Plaasbestuurder) by (+27) 82 775 1726
Afslaer: Jan Mostert by (+27) 83 306 8408
BKB, Frankfort by (+27) 58 813 1071

As jy jou veiling wil bemark kontak:

Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com

Om meer uit te vind, kyk na hierdie veiling op Agri4all.com: https://agri4all.com/product/algehele-uitverkoping-plaastoerusting-11-oktober-2023-om-11-00-frankfort-south-africa

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0