werktuie
Meer stropers in Junie 2016 verkoop
Minder landbouwerktuie word vanjaar verkoop as gevolg van die droogte, maar tog is stroperverkope vir die maand, Junie, meer as verlede Junie, berig die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie. Trekkerverkope van 385 eenhede in Junie is byna 25% laer as die 512 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot[...]
50ste NAMPO Oesdag is sterk op dreef
Graan SA is verras met die positiewe bywoningsyfer van die eerste twee dae van sy 50ste NAMPO Oesdag naby Bothaville. Die reën wat verlede week in die graanproduksiegebiede van die land geval het, het die oesdagterrein behoorlik afgestof en is gevolg deur ideale oesdagweer en aangename temperature wat tans[...]
Werktuie-verkope vir Maart 2016
Die verkope van werktuie in 2016 is steeds minder as verlede jaar as gevolg van die droogte. Trekkerverkope van 434 eenhede is 28% minder as die 603 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die opeenvolgende twaalf maande is trekkerverkope ongeveer 13% laer as verkope vir die vorige ooreenstemmende[...]
Trekkerverkope daal
Die droogte het moontlik ‘n invloed op trekkerverkope in Suid-Afrika. Dit was 4% laer in Januarie 2016 as die vorige jaar. In Januarie 2015 is daar 555 eenhede verkoop en hierdie jaar 535 eenhede.Vir die twaalf maande tot einde Januarie, is trekkerverkope nou byna 11% laer as verkope vir[...]