Junie 2016

Meer stropers in Junie 2016 verkoop

Minder  landbouwerktuie word vanjaar verkoop as gevolg van die droogte, maar tog is stroperverkope vir die maand, Junie, meer as verlede Junie, berig die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie. Trekkerverkope van 385 eenhede in Junie is byna 25% laer as die 512 eenhede wat verlede Junie verkoop is.  Vir die jaar tot[...]

By Benine Ackermann|8th July 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

ProAgri 196 – Junie 2016

Die gebruik van elektroniese kommunikasie in beheerstelsels en meer doeltreffende bewerking met minder brandstof bly vanjaar die neiging in tegnologiese ontwikkelings wat ons by NAMPO gesien het. Masjiene moet al hoe meer verskillende funksies kan verrig soos primêre en sekondêre bewerking en sommer nog saai of plant ook –[...]

By Benine Ackermann|10th June 2016|Categories: Magazine, Magazine (RSA)|Tags: , |
0
Go to Top