AGFACTS-nuusbrief
AGFACTS-nuusbrief: Koring het potensiaal
Soos ons in die wintermaande inbeweeg het, is dit belangrik om na die vooruitsigte van die 2016 winter gewasproduksie-seisoen naamlik koring te kyk, sê AGFACTS se nuusbrief. Hulle sonder die volgende uit: Gedurende die 1960’s was die area waarop koring geplant is se gemiddeld ongeveer 1,4 miljoen hektaar. Gedurende[...]