Magazine (RSA)
ProAgri SA 279
Die ou, bekende gesegde lui dat ՚n ketting net so sterk is soos sy swakste skakel. In boerdery is dit vir seker ook so. Jou boerdery kan oor die beste veld en diere-genetika beskik, pryse kan bogemiddeld wees en op ՚n tegniese front is jy aan die voorpunt, maar[...]
ProAgri SA 275
Hou koers: ‘n Nuwe jaar met nuwe vooruitsigte So het ‘n nuwe jaar aangebreek. Ek staan die ander dag in die veld tussen die beeste en verstom my aan die hardwerkende, slim miskruier tussen die beeste se mis, bo-op en al om sy misbol. Eers klim die kragtige miskruier[...]
ReMaCon YFEL in action at AFGRI Devon
The Yfel is a free-standing flexible option for dry bulk material separation and bunkering. It can be used to separate sand, stone, waste, fertiliser, different grades of coal or mineral ores, compost separation, scrap metal, silage, or maize. The Yfel range is manufactured by ReMaCon Products who also manufacture[...]
ProAgri 242
Net die tyd sal leer of ons in ‘n mediese krisis of in ‘n ekonomiese krisis is. Internasionaal is daar ‘n paar politieke leiers en gesaghebbende waarnemers wat meen dat die sluiting van ondernemings (tydelik of permanent) en die verlies aan inkomste as gevolg van die wêreldwye staat van[...]
ProAgri SA – 216
As dit pap reën moet jy skep, is ‛n bekende Afrikaanse uitdrukking. Suid-Afrikaanse boere weet egter dit reën nooit pap nie. Ook nie vleis nie. As ons gelukkig genoeg is om reën te kry, dan is dit nog lank voor daar pap of vleis uit die reën kom. Gelukkig[...]