ProAgri SA 275
ProAgri SA 275
Hou koers: ‘n Nuwe jaar met nuwe vooruitsigte So het ‘n nuwe jaar aangebreek. Ek staan die ander dag in die veld tussen die beeste en verstom my aan die hardwerkende, slim miskruier tussen die beeste se mis, bo-op en al om sy misbol. Eers klim die kragtige[...]