Remacon

Bespaar plek met ReMaCon se Yfels

Spekvet, vrugbaar en gesond! Dit is die resultaat van Butt Farming by Kamberg in die Natalse Middelande se voerprogram vir hulle 3 200 teelsôe en die sowat 1 900 kleintjies wat elke week gebore word. Butt Farming is in die vroeë tagtigerjare deur twee broers, Rob en Ian Butt,[...]

Berg produkte veilig met ReMaCon se plan

Stewige, veilige bergplek vir produkte is iets wat elke boer en elke plaas nodig het, maar permanente skure kos hope geld en soos hulle staan, staan hulle – hulle is nie aanpasbaar by die wisselende behoeftes van elke seisoen nie. Gelukkig het ReMaCon die antwoord: Yfel, stewige, netjiese boublokke[...]

By Maryna Steyn|10th August 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: |

ReMaCon takes instant storage solutions and more to the farm

When Silvio Ferraris started ReMaCon 16 years ago, he had a plan to create free-standing flexible bunkering and storage solutions for South Africa, expanding on his retaining wall and block structures business. He and his business partner, Christopher Cosgrove, developed many bright ideas, and there are more to come![...]

By Maryna Steyn|5th April 2022|Categories: Articles, Uncategorised|Tags: , , , , |

ReMaCon YFEL in action at AFGRI Devon

The Yfel is a free-standing flexible option for dry bulk material separation and bunkering. It can be used to separate sand, stone, waste, fertiliser, different grades of coal or mineral ores, compost separation, scrap metal, silage, or maize. The Yfel range is manufactured by ReMaCon Products who also manufacture[...]

0
0
Go to Top