Rob en Ian Butt
Bespaar plek met ReMaCon se Yfels
Spekvet, vrugbaar en gesond! Dit is die resultaat van Butt Farming by Kamberg in die Natalse Middelande se voerprogram vir hulle 3 200 teelsôe en die sowat 1 900 kleintjies wat elke week gebore word. Butt Farming is in die vroeë tagtigerjare deur twee broers, Rob en Ian Butt,[...]