ProAgri SA 294
ProAgri SA 294
‘n Ode aan al die formidabele vroue in die landboubedryf In die landboubedryf en my rol as redaktrise kom daar baie inspirerende mense oor jou pad. Jy ontmoet mense van regoor die wêreld, mense van verskillende etniese groepe en agtergronde. Sommige van hulle sien jy weer gereeld op landbouskoue[...]