Agri Shalom werktuie
Eersteklas werktuie: Agri Shalom dien die boer al beter
Vir sterk, stewige, betroubare plaastoerusting hoef die kieskeurige boer nie verder as Agri Shalom te soek nie. Dit is ook geen wonder nie, want die boer se behoeftes is die uitgangspunt van elke Agri Shalom-produk: “Ons ontwerpe is op die praktiese terugvoer wat uit boerderygemeenskappe in ons kliëntebasis kom,[...]