Inttrac Trading

VIDEO: Inttrac Trading – Jou langtermyn vennoot in die landboubedryf

Inttrac Trading is al vir 31 jaar in die bedryf, en is ‘n welbekende handelsnaam onder Suid-Afrikaanse boere, en hulle vorm ook deel van die Kuipers Group. Hulle voer werktuie van regoor die wêreld in wat insluit Strautmann, Vence Tudo, Niubo, Fantini, HoneyBee, Sauter, Aigner, Goeppel en Bandeirante en[...]

By Specialist Writer|6th June 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: |

Boer vooruit met Inttrac Trading: Beste diens, onderdele en werktuie

“Gehalte en diens aan boere, is Inttrac Trading se heel eerste oorweging. Ons verkoop eerder ‘n diens as ‘n werktuig. Dit is een van die belangrikste dinge waarvoor ons bekend wil staan.” So sê Frans Jacobs, Algemene bestuurder van Inttrac Trading. Inttrac Trading is al vir 31 jaar in[...]

Kry jou Strautmann-voermenger by Inttrac Trading en … Voer jou vee vir sukses

Net so belangrik as wat ‘n planter vir ‘n saaiboer is, is ‘n voermenger vir ‘n melkboer. Elke koei se melkproduksie hang af van die gehalte van die voer wat sy kry, en die eenvormigheid van die voer is dalk selfs belangriker as die gehalte. Elke rantsoen moet dag[...]

0
Go to Top