Hark
Bespaar diesel en tyd met Myburgh Toerusting se kombinasiehark
“Veeboere moet voorsiening maak vir hooi vir die winter en met diesel wat so duur is help Myburgh Toerusting se kombinasiehark om die hooimaakproses met minder trekkers en minder mense te doen.” So sê Jannie Myburgh van Myburgh Toerusting. Hy bou al hulle masjiene self. “Ek bou dit, toets[...]
Jannie se hark sal hou!
“Enige boer wat al met ‛n viertolhark gesukkel het, sal verstaan waarom ‛n nuwe, beter ontwerp nodig was,” sê Jannie Myburgh van Myburgh Toerusting. Jannie is ‛n boereplanmaker wat van die grond af boontoe werk. Hy sien of ervaar ‛n probleem op die plaas, of luister hoe ander boere[...]