Categories: Meganisasie Videos, VideosPublished On: 20th December 2021

Myburgh Toerusting: Vir die Boer, van die Boer

By 2 min read
427 words

Screenshot 2021-12-20 090817

Elke implement wat Myburgh Toerusting verkoop is gebou om te hou. Elkeen het ‘n storie en maak ‘n verskil in jou boerdery.

Wildlaaier

Laai ‘n buffelbul met `’n 60kW trekker.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

Bol-‘n-vlieg

As jy nie `n Bol-`n-vlieg het nie, gaan die vlieë jou pla. Die oplossing vir vlieë. Probeer dit, jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

Onkruidkapper

Beveg slagbos met `n trekker!

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

Baal-laaier

Laai 3 bale op ‘n slag met ‘n 50 kw trekker.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

Belugter

Breek die verdigtingslaag en kry meer water by die wortels.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

6 Tolhark

Moeg vir sukkel met ‘n hark wat nie hou nie, probeer ons swaardiens-hark.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

Dammaker

Bou damme in die vore en vang al die water wat wegloop.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

Kratvurk

Laai 5 massakratte en neem hulle in die land in om maklikker te oes.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

10 Tol kombinasie hark

Hark en baal met 1 trekker.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

Baalkar

Laai bale met jou 3 baalvurk.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

Baalvurk

Spaar 2 trekkers per dag vir die hele hooi seisoen.

Vir meer inligting skakel Jannie +27(0)82 417 0175 of besoek die volgende webtuistes:
http://www.mtoer.co.za/
https://www.facebook.com/Myburghtoerusting/

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0