Agronomiedag

Pioneer se eerste Agronomiedag vir 2025: ‘n Dag van vernuwing, tegnologie en praktiese oplossings vir boere

‘n Skatkis van kennis, inligting en vernuwing. Dit was die Pioneer Agronomiedag wat tussen Vredefort en Kroonstad aangebied is, met sy insiggewende program van teoretiese lesings en praktiese veldproewe. Hierdie dag het nie net inligting verskaf nie, maar het ook ‘n waardevolle platform gebied vir boere om direk van[...]

By Bianca Pretorius|8th April 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Pioneer se kultivars bring die hoop na Hoopstad

Noordwes en Vrystaat se boere ken hulle mielies. Daarom het Pioneer by Chris Schoonwinkel van die plaas De Rots, in Hoopstad, gaan aanklop om die regte kultivars vir hierdie gebied op die proef te stel. Chris is ‘n tweedegeslag boer op hulle familieplaas wat sy pa in die tagtigs[...]

By Natasha Pretorius|25th April 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Het jy Pioneer se agronomiedag naby Hoopstad besoek?

Hennie du Plooy, Areabestuurder vir Pioneer in die sentrale en noordelike Vrystaat en oostelike Noordwes Provinsie, gesels oor die agronomiedag wat naby Hoopstad aangebied is. Tydens hierdie geleentheid skyn landboukundiges 'n lig op die mielie-, sonneblom- en sojakultivars wat Pioneer kweek. Baie van die PowerCore-saadprodukte wat in die komende[...]

0
Go to Top