Chris Schoonwinkel
Pioneer se kultivars bring die hoop na Hoopstad
Noordwes en Vrystaat se boere ken hulle mielies. Daarom het Pioneer by Chris Schoonwinkel van die plaas De Rots, in Hoopstad, gaan aanklop om die regte kultivars vir hierdie gebied op die proef te stel. Chris is ‘n tweedegeslag boer op hulle familieplaas wat sy pa in die tagtigs[...]