Soejaboonboerdery
Het jy Pioneer se agronomiedag naby Hoopstad besoek?
Hennie du Plooy, Areabestuurder vir Pioneer in die sentrale en noordelike Vrystaat en oostelike Noordwes Provinsie, gesels oor die agronomiedag wat naby Hoopstad aangebied is. Tydens hierdie geleentheid skyn landboukundiges 'n lig op die mielie-, sonneblom- en sojakultivars wat Pioneer kweek. Baie van die PowerCore-saadprodukte wat in die komende[...]