Het jy Pioneer se agronomiedag naby Hoopstad besoek?

pioneer
Hennie du Plooy, Areabestuurder vir Pioneer in die sentrale en noordelike Vrystaat en oostelike Noordwes Provinsie, gesels oor die agronomiedag wat naby Hoopstad aangebied is.
Tydens hierdie geleentheid skyn landboukundiges ‘n lig op die mielie-, sonneblom- en sojakultivars wat Pioneer kweek. Baie van die PowerCore-saadprodukte wat in die komende jaar te koop sal wees is by hierdie dag ten toon gestel.
Pioneer beoog om wit- en geelmielie-opsies aan die boer te bied wat goed kan presteer onder ‘n kort-, medium- en lang groeiseisoen.
Besoek Pioneer se webwerf by https://www.pioneer.com/za.