VIDEO: Vir ‘n goeie, suksesvolle oes moet jy Zorvec™ gebruik! | Corteva

Zorvec Ecantica lang video
Gesonde aartappels en Corteva Agriscience loop hand aan hand: as jy ‘n goeie aartappeloes wil produseer, benodig jy Corteva Agriscience se klasleier swamdoder, Zorvec® Encantia®.
Zorvec® Encantia® teiken spesifiek die siekte laatroes, wat aartappelgroei belemmer.
Kyk die video om te hoor hoeveel boere se aartappels gered is deur Zorvec® Encantia®.
Vir meer inligting, besoek www.corteva.com.