familieboere

VIDEO: Pioneer vier 100 jaar: Die Viljoens plant die Pioneer handelsmerk in mielieland

Pioneer vier 100 jaar van innovering en vertroue in die landbou! Boere Johan Viljoen snr en Johan Viljoen jnr deel hul pad saam met Pioneer en wys hoe hulle die Pioneer 100-jaar-handelsmerk in hul mielieland geplant het – ’n simboliese viering van ’n eeu se prestasie en toewyding. Kyk[...]

By Nicole Fourie|27th January 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's|Tags: , , , , |

Pick n Pay versterk ondersteuning vir plaaslike familieboere regoor die land

Pick n Pay het ’n vennootskap met die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief (Saai) aangegaan om plaaslike boere se blootstelling aan verbruikers te verbeter deur ’n televisieprogram, borgskap van die jaarlikse Lamb Champs-kompetisie en, vir die eerste keer, ’n toetrede tot die kleinhandelverskaffingsketting vir baie. Nou in sy derde jaar, tree die[...]

By Specialist Writer|11th June 2024|Categories: Nuus|Tags: , , |
1
Go to Top