maize farmer
VIDEO: Pioneer vier 100 jaar: Die Viljoens plant die Pioneer handelsmerk in mielieland
Pioneer vier 100 jaar van innovering en vertroue in die landbou! Boere Johan Viljoen snr en Johan Viljoen jnr deel hul pad saam met Pioneer en wys hoe hulle die Pioneer 100-jaar-handelsmerk in hul mielieland geplant het – ’n simboliese viering van ’n eeu se prestasie en toewyding. Kyk[...]
Monsanto opens Plant Health Pathology-Lab at Petit
Monsanto South Africa this week celebrated an important milestone with the opening of its state of the art Plant Health Pathology laboratory at its maize breeding and research facility at Petit, reinforcing the company’s commitment to bring better products to farmers. “Monsanto has always strived to provide the best possible[...]
Cradock Saad mielieboer van die jaar 2016 – Suidelike streek
Cradock Saad het die 20-tonklub-kompetisie drie jaar gelede begin met ‘n suidelike en ‘n noordelike been. Die rede vir die twee bene is omdat die hitte-eenhede en die klimaat drasties verskil. Die doel is om te kyk wie die hoogste tonnemaat mielies kan verbou. Die wenner van die suid-streek[...]
Cradock Saad se Mielieboer van die jaar 2016 – Noordelike streek
Cradock Saad hou jaarliks ‘n mieliekompetisie tussen die boere in hulle streek om te kyk wie se opbrengs is die hoogste. In die noordstreek het Erich Cloete van die plaas Sanctuary, vir die derde keer gewen met ‘n opbrengs van 23,92 ton per hektaar. Erich boer met mielies, lusern,[...]