Noord
Cradock Saad se Mielieboer van die jaar 2016 – Noordelike streek
Cradock Saad hou jaarliks ‘n mieliekompetisie tussen die boere in hulle streek om te kyk wie se opbrengs is die hoogste. In die noordstreek het Erich Cloete van die plaas Sanctuary, vir die derde keer gewen met ‘n opbrengs van 23,92 ton per hektaar. Erich boer met mielies, lusern,[...]