agentskap
GWK se John Deere-agentskap die beste in Suid-Afrika
GWK is aangewys as John Deere se Suid-Afrikaanse Handelaar van die Jaar. “Dit maak dit vir ons by GWK weer duidelik sigbaar hoe waardevol die volgehoue en lojale ondersteuning deur produsente in ons primêre bedieningsgebied vir GWK is. Ons deel hierdie erkenning met ons produsente wie se ondersteuning dit[...]