Vrystaat plaasaanval
Boer kritiek na aanval
Drie verdagtes word gesoek nadat die 28-jarige CJ Steyn Sondagaand omstreeks agtuur op die plaas Swartfontein tussen Warden en Verkykerskop aangeval is. Merwe Terreblanche, veiligheidskoördineerder by Verkykerskop, sê die verdagtes het moontlik toegang tot die huis gekry deur ’n venster. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting het die verdagtes[...]