veediewe

Werkers erg aangerand tydens plaasaanval

’n Veeroof het na ’n plaasaanval op die plaas, Jakkalsdraai, in die Hertzogville-distrik gelei. Sarel Bornman loop gedurende die drie maande van sy skaapvoerkraal se piek produksietyd in ‘n jaar, ten minste een keer ’n week onder veediewe deur. Sarel sê omstreeks eenuur Saterdagnag het veediewe weer op sy[...]

Veediewe brand los op boere en die Polisie

Die veediewe wat vroeg Woensdagoggend 16 November op twee boere asook op Polisiebeamptes in die omgewing van Bothasberg naby Kestell in die Oos-Vrystaat losgebrand het, word steeds gesoek. Die een boer het Dinsdagaand ligte in die veld opgemerk terwyl hy na sy vee omgesien het, wat deur ’n jakkals[...]

Veediewe loop hulle rieme styf in die Vrystaat

Altesaam elf veediewe is in die Vrystaat aangekeer nadat hulle op heterdaad deur plaaswagte en/of die Polisie betrap is. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is ses verdagtes verlede week in twee voorvalle in die Edenville-distrik aangekeer. In die eerste voorval is drie verdagtes aangekeer terwyl hulle drie skape[...]

By Specialist Writer|20th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top