Noordwes plaasaanval
Nog ʼn boer van Noordwes sterf in plaasaanval
ʼn Boer van Lichtenburg is die tweede binne ʼn maand wat koelbloedig in ʼn plaasaanval in die Noordwes-provinsie doodgeskiet is. Hanno Steyn (46) is op Vrydag, 16 Junie, deur drie onbekende mans wat skynbaar in slaggoed belanggestel het, op die plaas aangeval. Hanno is oorrompel waarna hy en sy[...]