vrystaat
Plaasaanvalle in Vrystaat raak al meer
Die VKB/VL Veiligheidslessenaar deel graag die volgende statistiese ontleding ten opsigte van plaasaanvalle in die Vrystaat, vanaf 1 Januarie tot 27 Augustus 2017: Altesaam 20 voorvalle het in die Noord-Vrystaat plaasgevind, gevolg deur 18 in die Oos-Vrystaat en 11 in die Suid-Vrystaat. Tydens dieselfde periode verlede jaar het 37[...]
Werkers erg aangerand tydens plaasaanval
’n Veeroof het na ’n plaasaanval op die plaas, Jakkalsdraai, in die Hertzogville-distrik gelei. Sarel Bornman loop gedurende die drie maande van sy skaapvoerkraal se piek produksietyd in ‘n jaar, ten minste een keer ’n week onder veediewe deur. Sarel sê omstreeks eenuur Saterdagnag het veediewe weer op sy[...]
Twaalf plaasaanvalle in die Vrystaat vir 2017
Twee plaasaanvalle, een by Kroonstad en een by Clocolan, het die afgelope naweek in die Vrystaat plaasgevind. In ’n derde voorval is ’n egpaar van die Reitz-distrik ongedeerd. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar is twee werkers van die plaas Delportsrus naby Kroonstad, Saterdag deur sowat 10 rowers aangeval en aangerand.[...]
VKB Bieliemieliefees: Só vier die mielieboere fees
Wanneer die mielies groen en geil in die lande om die Vrystaatse dorp, Reitz, groei, is dit tyd om nader te staan vir die VKB Bieliemieliefees. Van 16 tot 19 Februarie 2017 word die 37ste Bieliemieliefees aangebied en daar is tapkarre vol bedrywighede vir oud en jonk om te[...]
Sewe verdagtes deur boere in die Vrystaat aangekeer
Sewe verdagtes sal hierdie week in die hof verskyn na hulle die naweek tydens twee voorvalle op die Vrystaatse platteland deur boere en die Polisie aangekeer is. Verdagtes word steeds gesoek na ’n derde voorval. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting het boere van Theunissen en Brandfort die Polisie[...]