Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, VideosPublished On: 14th October 2025

VIDEO: Waarom Vrystaat beesboere Limagrain se raaigras-kultivars kies

By 0 min read
58 words

Limagrain TN

Ons gesels met twee Vrystaat boere oor waarom hulle Limagrain se raaigras kultivars kies om hulle beeste te laat wei. Ontdek eerstehands hoe hierdie kultivars boere help om meer uit hulle weidings te kry, hulle beeste vet en gesond te hou en volhoubaar te boer.

Kyk die video vir meer.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0