raaigras
VIDEO: Waarom Vrystaat beesboere Limagrain se raaigras-kultivars kies
Ons gesels met twee Vrystaat boere oor waarom hulle Limagrain se raaigras kultivars kies om hulle beeste te laat wei. Ontdek eerstehands hoe hierdie kultivars boere help om meer uit hulle weidings te kry, hulle beeste vet en gesond te hou en volhoubaar te boer. Kyk die video vir[...]
Vrystaat boere maak beeste vet met Limagrain se raaigras-kultivar
In Bothaville is daar geen geheime resep vir spekvet en gesonde beeste nie, dit is bloot ‘n goeie raaigras kultivar en slim boerdery praktyke. Boere in die streek se diere wei op Limagrain se raaigras, en die resultate is indrukwekkend. Fanie Yssel van Limagrain se tegniese-span vertel dat die[...]