misdaad
Toename in misdaadinsidente op plase in die Vrystaat wek kommer
Vrystaat Landbou (VL) is bekommerd oor ’n toename in misdaadinsidente op plase in verskeie dele van die Vrystaat wat die afgelope tyd opgemerk word. Volgens dr Jane Buys, Veiligheid risiko-analis van VL, wek die aard en omvang van die insidente kommer, omdat verskeie voorvalle op ’n soortgelyke modus operandi[...]
Halfmiljoen rand boete vir besit van skurwejantjies en ‘n skilpad
‘n Spaanse burger wat met ‘n klomp Noord-Kaapse reptiele in sy besit vasgetrek is, is ‘n boete van ‘n halfmiljoen rand opgelê. Die 41-jarige David Navarro Roman is op 12 Februarie in die Vredendal streekhof skuldig bevind aan die onwettige besit en invoer van 22 ietermagô-gordelakkedisse, oftewel skurwejantjies (Ouroborus[...]
Trauma: Die hartseer nadraai van misdaad
AfriForum se Ondersoek-en-trauma-eenheid lewer ’n unieke, persoonlike diens aan slagoffers van geweldsmisdaad en fokus veral op slagoffers van plaasaanvalle. Die Eenheid is in 2015 gestig en het sedertdien uitgebrei weens die tempo waarteen misdaad en veral plaasaanvalle in die land toeneem. Kontaksessies met slagoffers is van kritieke belang en[...]
VL praat oor die uitdagings in die landboubedryf
Vrystaat Landbou het in ‘n uitgebreide verklaring standpunt ingeneem oor ‘n aantal brandpunte wat tans druk bespreek word in die landboubedryf. Grond: Vrystaat Landbou verwerp en veroordeel uitsprake van politici en aktiviste, rakende onteiening sonder vergoeding en alle ander verwante uitsprake, want dit is onverantwoordelik. Dit weerspieël hoegenaamd nie[...]
Misdaad kos die Vrystaat R1,4-miljard per jaar
Konserwatief bereken, lei misdaad in die Vrystaat se landelike gebiede jaarliks na verliese van tussen R564-miljoen en R1,4-miljard. Hierdie bedrae is gegrond op ’n opname van die VKB/VL Veiligheidslessenaar oor verliese en kostes van boere om misdaad te beveg in die Virginia-distrik, wat uitgebrei is na die res van[...]