brandstigting
Vrystaatse grensboere ly onder doelbewuste brandstigting
Vrystaat Landbou (VL) het hul bekommernis uitgespreek oor die voortslepende probleem van veldbrande op plase langs die RSA/Lesotho-grens, wat doelbewus deur persone van Lesotho aan die brand gesteek word. Slegs in die afgelope drie dae (14–16 Julie 2025) is sewe veldbrande binne ’n radius van 20 km in die[...]