paaie besig op Paasnaweek

Wees versigtig op ons paaie oor Paasnaweek

Die Automobiel Assosiasie (AA) sĂȘ dat die paaie baie besiger gaan wees oor Paasnaweek omdat dit saamval met die skoolvakansie. Meer as 1700 mense is op Suid-Afrikaanse paaie oor die 2016/2017-Desembervakansietydperk dood, wat mense moet laat besef dat dit gevaarlik op paaie gedurende feestye is. Dit sal veral baie[...]

By Benine Ackermann|27th March 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top