appels

Hortgro- Beginsel standpunt rakende IP regte

Daar word met kommer kennis geneem van die voortslepende geskil in die bloublessiebedryf oor intellektuele eiendom (IP) en verwante planttelersregte (PTR). Dit word beskou as ’n private kommersiële aangeleentheid wat as sulks hanteer moet word. Gegewe die potensiële negatiewe impak op ander vrugtebedrywe se voortgesette toegang tot die jongste,[...]

By Specialist Writer|1st December 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top