appelbedryf
Matriarg-appelboom op 196-jarige ouderdom dood
’n Appelboom wat in 1826 as ’n saadjie in Vancouver in die noordweste van die VSA geplant is, is pas dood. Die boom, so word geglo, is die matriarg van die streek se florerende appelbedryf. Die vrugte van die matriarg is groen en baie suur, maar appelterte wat van[...]