optical bird wax
Beskerm jou plaasgeboue en skure teen lastige voëls met Eagle Eye Optical Bird Wax
Wanneer voëls toesak op plaasgeboue, skure, stoorkamers of selfs by jou huis, kan dit binne dae ’n groot probleem veroorsaak. Hulle bou nes, besoedel voedsel, besmet saad of voer en veroorsaak skade aan struktuur en toerusting, wat tot onnodige koste en frustrasie vir boere lei. Wat aanvanklik soos ’n[...]