Wildboer van die Jaar
Wildboer van die Jaar 2025: Volhoubare benutting die sleutel tot sukses
Chris Burger van Marula Game op Steenbokpan naby Lephalale in Limpopo is in Oktober aangewys as Wildbedryf SA (WRSA) se Wildboer van die Jaar van 2025. Hy het Tisha Steyn meer vertel van sy lewenspad wat hom uiteindelik tot hier gebring het. Chris is getroud met Maryke en hulle[...]
Rudi Delport: Vernuwende wildboer flink vooruit
Rudi Delport (48) is onlangs aangewys as Wildlife Ranching SA se Wildboer van die Jaar 2024 in die kategorie beste wildlewe-toerismeonderneming. En as ՚n mens kyk wat hy sedert 2014 op Swa-Zulu, sy wildonderneming by Beestekraal tussen Brits en Thabazimbi in Noordwes verrig het, kan jy verstaan dat die[...]
Van plaaskind tot wildboer van die jaar
Tienie Bamberger is pas aangewys as Wildlife Ranching South Africa (WRSA) se Wildboer van die Jaar. Hy het Warthog Safari’s van ‘n wildsplasie van minder as 200 ha op ‘n taai begroting oor twintig jaar ontwikkel in verskeie wildsplase van meer 10 000 ha wat vandag al die aspekte van[...]