gemsbok
Wildboer van die Jaar 2025: Volhoubare benutting die sleutel tot sukses
Chris Burger van Marula Game op Steenbokpan naby Lephalale in Limpopo is in Oktober aangewys as Wildbedryf SA (WRSA) se Wildboer van die Jaar van 2025. Hy het Tisha Steyn meer vertel van sy lewenspad wat hom uiteindelik tot hier gebring het. Chris is getroud met Maryke en hulle[...]