wildboer

Wildboer van die Jaar 2025: Volhoubare benutting die sleutel tot sukses

Chris Burger van Marula Game op Steenbokpan naby Lephalale in Limpopo is in Oktober aangewys as Wildbedryf SA (WRSA) se Wildboer van die Jaar van 2025. Hy het Tisha Steyn meer vertel van sy lewenspad wat hom uiteindelik tot hier gebring het. Chris is getroud met Maryke en hulle[...]

By Tisha Steyn|5th December 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

ProAgri SA 310

’n Nuwe hoofstuk vir ProAgri: Ons gaan digitaal – met die boer se beste belange op die hart Beste ProAgri leser, ná 310 gedrukte uitgawes, duisende kilometers se rondry, en menigte stories oor die ongelooflike veerkragtigheid van Suid-Afrika se boere, staan ons vandag op die drumpel van ’n nuwe[...]

Rudi Delport: Vernuwende wildboer flink vooruit

Rudi Delport (48) is onlangs aangewys as Wildlife Ranching SA se Wildboer van die Jaar 2024 in die kategorie beste wildlewe-toerismeonderneming. En as ՚n mens kyk wat hy sedert 2014 op Swa-Zulu, sy wildonderneming by Beestekraal tussen Brits en Thabazimbi in Noordwes verrig het, kan jy verstaan dat die[...]

Wildboer van die jaar 2022: Geslagte lank gewortel in die natuur

Deur Tisha Steyn Karel Landman van Pongola Game Reserve (PGR) in KwaZulu-Natal is aangewys as Wildlife Ranching South Africa (WRSA) se Wildboer van die Jaar. Karel het die toekenning op ՚n glansgeleentheid in Pretoria namens sy gesin ontvang, soos hy dit gestel het. “Ek verteenwoordig ons familie wat elkeen[...]

By Specialist Writer|29th November 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top