skaapboer
Richard Armstrong: 2025 Skaapboer van die Jaar ’n Dohne-Merino-leier
Richard Armstrong van die plaas Tweeddale naby Cathcart in die Oos-Kaap is op 12 November 2025 aangewys as Voermol se Skaapboer van die Jaar. Tisha Steyn het met hom gesels oor die pad wat hy geloop het om hier te kom. Richard is die derde geslag wat op Tweeddale,[...]
ProAgri SA 310
’n Nuwe hoofstuk vir ProAgri: Ons gaan digitaal – met die boer se beste belange op die hart Beste ProAgri leser, ná 310 gedrukte uitgawes, duisende kilometers se rondry, en menigte stories oor die ongelooflike veerkragtigheid van Suid-Afrika se boere, staan ons vandag op die drumpel van ’n nuwe[...]
‘n Skaapboer se beste vriend
NAMPO Kaap 2024 het 'n opwindende nuwe item op die program met die Skaaphondprogram wat van Woensdag tot Vrydag, 11-13 September 2024 in die BKB Veesentrum plaasvind. Pippa Philip, Nasionale Sekretaris van die Suid-Afrikaanse Skaaphondvereniging (SASDA), en een van die organiseerders van die geleentheid by NAMPO Kaap 2024, verduidelik:[...]
Winsgewende skaapboerdery deel 15: Laatdragtigheid: Maak-of-breek vir elke skaapboer
Die maak-of-breek tyd in ooibestuur is laatdragtigheid, het wyle dr Jasper Coetsee, ’n bekende skaapvoedingkundige, altyd gesê. Dit is egter ook die maak-of-breek tyd wat roofdierbestuur betref. Jy wil nie tydens die lamseisoen met ’n roofdierprobleem sit nie. Begin dus tydens laatdragtigheid reeds die lamkampe vir ongediertes nagaan en[...]