inenting
Bek-en-klouseer: Onbedoelde gevolge van inenting
Vrywillige enting van gesonde kuddes teen bek-en-klouseer kan verreikende gevolge hê, waarsku dr Mark Chimes, raadgewende veearts en Programbestuurder: Dieregesondheid en -welsyn by Melk SA. Die gevolge van die bek-en-klouseer-uitbreking op suiwelplase in die Humansdorp-omgewing van die Oos-Kaap kring al wyer uit. Die Oos-Kaap, Wes-Kaap en Noord-Kaap was tot[...]
Brusellose is hoogs aansteeklik
Brusellose is die nommer een aansteeklike siekte in Suid-Afrika en ‘n aksieplan word tans deur die Brusellose-loodskomitee van die nasionale Dieregesondheidsforum onderneem, volgens die maandelikse verslae soos informeel aangemeld deur veeartse. Die RPO gee meer inligting oor hierdie siekte. Brusellose is nie ‘n enkelvoudige siekte nie en kan die[...]